Encouraging people around the world since 1991 !!

 

Translated into Afrikaans by
Philip Nagel
from Pretoria, South Africa

 

 

Ek slaan my oog op 
(I lift my eyes)

 

KOOR: Ek slaan my oog op na die berge

Vanwaar sal my hulp dan kom

My hulp is van die Here

Skepper van die groot Heel-al

 

Hy sal jou voet nie laat wankel

Jou Bewaarder sal nie sluimer nie

Weet die Bewaarder van Israel

Slaap nie of sluimer nooit nie (KOOR)

 

Die Here is jou Bewaarder

Die skadu aan jou regter-hand

Die son sal jou bedags nie brand nie

So ook nie die maan in die nag (KOOR)

 

Die Heer beskerm jou teen onheil

Sorg vir jou siel, be-skerm jou

Jou ingang en uitgang bewaar Hy

Van nou af tot in ewig-heid (KOOR)

 

Copyright 1991, Ralph Merrifield
New Hope Music, PO Box 1612, Westboro MA 01581

You have our encouragement and permission
to duplicate and share this song for all "not-for-profit" purposes
(ie. corporate worship, overheads, songbooks, 
web sites, give-away copies).
Please contact New Hope for other uses. Thanks !!!

 

Chord Sheet (MS Word)

English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music

Other Afrikaans translations