![]()
Over a dozen years encouraging saints around the world !! (1991-2004)
Written by Ralph Merrifield
Translated into Afrikaans by
Liz Van Heerden, from South Africa
Contact Liz
MY GOD, MY ROTS
MY GOD, MY ROCK
(II Samuel 22:2-3, Psalm 27:1)
Die Heer is my rots My krag, en my redder
My skild en die horing van my heil,
My vesting en my toevlug (herhaal)
My God, my Rots,
My God, my Rots
In U neem ek toevlug,
In U sal ek vertou
U is my rots My krag, en my redder
My skild en die horing van my heil,
My vesting en my toevlug
Die Heer is my lig en my Verlossing. Vir wie
sou ek vrees?
Die Heer is die toevlug van my lewe,
wie sou my vervaard maak ? (herhaal)
My God, my Rots,
My God, my Rots,
In U neem ek toevlug,
In U sal ek vertou
U is my lig en my Verlossing. Vir wie sou ek
vrees?
U is die toevlug van my lewe,
wie sou my vervaard maak ?
U is die toevlug van my lewe,
wie sou my vervaard maak ?
English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music
Other Afrikaans Translations !!
Copyright 1994, Ralph Merrifield
New Hope Music, PO Box 1612, Westboro MA 01581
You have our encouragement and permission
to duplicate and share this song for all "not-for-profit" purposes
(ie. corporate worship, overheads, songbooks,
web sites, give-away copies).
Please contact New Hope for other uses. Thanks !!!
HOME TOP 10 SONG PAGES HOW TO USE CONTACT US
![]()
This page was last updated on 11/26/04
visits since 7/20/04